Education Management - Pretoria, Gauteng, South Africa
Wilgietrots: om dit waarvoor ek omgee, te respekteer en die tradisies van die skool te koester.Integriteit: om getrou te wees aan myself, aan mekaar, ons skool en ons land.Liefde: om liefde vir my ouers, gesin, familie, vriende, skool en die gemeenskap te kweek.Geloof: om ʼn vaste vertroue in God, my eie vermoëns, my skool en my land se toekoms te hȇ.Empatie: om belang te stel in mekaar, vir mekaar om te gee en ons medemens in liefde te ondersteun.Respek: om respek te hȇ vir myself, die mense en eiendom om my.Selfdissipline: om myself te dissiplineer ten opsigte van gedrag en voorkoms
Gmail
Apache
Google Tag Manager
Google Font API
Mobile Friendly