Education Management - Johannesburg, Gauteng, South Africa
Welkom by Helpmekaar KollegeAs eerste Afrikaanse skool in Johannesburg (1921) en eerste Afrikaanse Privaat Hoërskool in die land (1993) is Helpmekaar Kollege ‘n tuiste vir leerders en ouers wat wyd dink en groot droom oor die toekoms. Hoë standaarde, ‘n onafhanklik IEB-eksamen, toegewyde onderwysers, goeie waardes en dissipline is die skool se hoekstene. Ons rus kinders nie net toe met puik vakkennis nie, maar leer hul van vasbyt, fokus, saamstaan en deelname sodat hul gelukkig en gebalanseerd kan wees. Kleiner klasse dra by tot ‘n intieme atmosfeer en daarom is Helpmekaar al vir geslagte lank een groot familie. Helpmekaar… Wat anders?
Mimecast
Moodle
Nginx
WordPress.org
Google Plus
Bootstrap Framework