Primary/secondary Education - Centurion, Gauteng, South Africa
Visie:Hoërskool Eldoraigne se leerlinge is toegerus met lewensvaardighede, kennis en waardes om die uitdagings van die toekoms susksesvol die hoof te bied. Missie:Hoërskool Eldoraigne is ten volle verbind om leerlinge toe te rus deur middel van die verskaffing van gebalanseerde, dinamiese, uitmuntende onderrig, in Afrikaans met lewenswaardes, in vennootskap met alle belangegroepe, deur roepingsbewuste personeel en die effektiewe benutting van hulpbronne.
Outlook
Nginx
Google Font API
Amazon AWS
Google Analytics