Financial Services - Pretoria, Gauteng, South Africa
Die intelektuele kernstruktuur van Kombo Trust het reeds sedert die jare 1973 ontstaan. Dit is die tydperk waarin toetrede tot die finansiële markte plaasgevind het en waar dit aanvanklik by bemarking van finansiele produkte begin het, het dit later ontwikkel tot bemarkingsbestuur en uiteindelik tot spesialisering tot bevrediging van die gevorderde problematiek van die tipiese sakeman in sy sake omgewing.Ons hoof uitvoerende beampte en trustee, Mnr JG Van Graan, het aldus 44 jaar en meer bewese ondervinding in die bedryf en het in verskeie ter saaklike dissiplines van gesegde bedryf baanbrekerswerk verrig.Deur al hierdie jare is dit in besonder die diensmotief – in teenstelling van die verrykingsmotief – wat daartoe gelei het dat ons klientebasis so stabiel en getrou by ons gevestig het.
reCAPTCHA
Apache
WordPress.org
Facebook Login (Connect)
GoDaddy Hosting
Mobile Friendly