Nonprofit Organization Management - Centurion, Gauteng, South Africa
Solidariteit Helpende Hand is 'n gemeenskapsorganisasie wat fokus op opheffing deur middel van opleiding. Helpende Hand se dienslewering strek van kinders tot bejaardes met die fokus om: - Armoede te verlig deur mense selfstandig te maak; en - Jongmense voor te berei vir die wêreld van werk.Helpende Hand werk vanuit 'n Christelike waardestelsel en stel gemeenskappe in staat om kort- en langtermynoplossings te vind vir die nood in hul eie omgewing. Helpende Hand se dienste word in vyf temas verdeel soos die vyf vingers van 'n helpende hand. Deur hierdie temas word mense se lewens blywend verander: -Ontwikkeling- Opleiding- Ondersteuning- Onafhanklikheid- OmgeeSolidariteit Helpende Hand fuksioneer binne die Solidariteit beweging as 'n maatskappy sonder winsoogmerk wat sy eie fondse genereer.
Outlook
Cloudflare DNS
Freshdesk
Mailchimp Mandrill
Microsoft Office 365
CloudFlare Hosting