Woord en Lewe Boksburg

Religious Institutions - Boksburg, Gauteng, South Africa

Woord en Lewe Boksburg Details

ONS VISIE Die Here maak ons soos ‘n stad op 'n berg wat nie versteek kan word nie (Matt. 5:14).ONS MISSIEOm Jesus Christus as die lig van die wêreld bekend te maak en om elke lidmaat toe te rus vir sy dienswerk tot opbouing van die liggaam van Christus(Ef. 4:12).GELOOFSBELYDENISOns glo in die drie enige God:Ons glo in God die Vader, die Almagtige Skepper van die hemel endie aarde.Ons glo in Jesus Christus, die eniggebore Seun van God, die Vader,wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria;wat gely het, gekruisig is, gesterf het, begrawe is en na die doderykneergedaal het; weer op die derde dag opgestaan het uit die dode,opgevaar het na die hemel en nou sit aan die regterhand van God,die Almagtige Vader.Ons glo in die Heilige Gees wat die wêreld van sonde oortuig en onsin alle waarheid lei.Ons glo in die Bybel as die Woord van God – geskryf deur manne,geïnspireer deur die Heilige Gees.Ons glo dat die mens deur God geskape is, maar deur sonde beroofis van die ewige lewe. Dit is egter die wil van God dat almal, deurgeloof in Jesus Christus, gered moet word.Ons glo aan die doping in die Heilige Gees met die spreke van tale.Ons glo in die werking van die Heilge Gees-gawes.Ons glo dat die vrug van die Heilige Gees teenwoordig moet wees endat ons daarna moet streef om ‘n toegewyde en heilige lewe te lei.Ons glo dat Jesus Christus die hoof van die Christelike kerk is en datdie kerk verantwoordelik is vir die verkondiging van die evangelievan God aan alle mense.Ons glo in die doop van die gelowige deur onderdompeling.Ons glo in die gebruik van nagmaal soos ingestel deur JesusChristus.Ons glo aan die wegraping soos beskryf in die Woord.Ons glo aan 'n oordeelsdag wanneer Jesus Christus die lewendes endie ontslapenes gaan oordeel.Ons glo aan ‘n ewige hel.Ons glo in ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde waar God in sy heerlikheidsal heers.

Woord en Lewe Boksburg logo, Woord en Lewe Boksburg contact details
Employees: 13
HQ: 0119134567
Location: Boksburg, Gauteng, South Africa
Revenue:
Woord en Lewe Boksburg Technologies
Email Providers

Gmail

CMS

WordPress.org

Tag Management

Google Tag Manager

Other

Mobile Friendly

View All Technologies Used At Woord en Lewe Boksburg

Contacting Woord en Lewe Boksburg: Connect with Executives and Employees

Get in Touch with Woord en Lewe Boksburg Executives and Employees

Connecting with Woord en Lewe Boksburg's Executives and Workforce

Accessing Contact Information for Woord en Lewe Boksburg Executives

Connecting with Woord en Lewe Boksburg: Reach Out to Their Team

Discover How to Contact Woord en Lewe Boksburg Executives and Staff

Looking to connect with Woord en Lewe Boksburg executives or employees?

Seeking to Get in Touch with Woord en Lewe Boksburg Executives or Staff?

Want to Reach Out to Woord en Lewe Boksburg Executives or Team Members?

In Search of Contact Details for Woord en Lewe Boksburg Professionals?

Connecting with Woord en Lewe Boksburg: Contacting Executives and Staff

Browse companies
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z