Ons Klyntji is die eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, gestig in die jaar 1896. Dit herleef as zine in die 1990's; die gedrukte Ons Klyntji zine verskyn steeds elke jaar. Klyntji.com bestaan van 2014 af. Klyntji is 'n onafhanklike webjoernaal wat fokus op diverse en progressiewe kuns en kultuur.