Omdat ons God liefhet, wil ons Hom eer deur ons stad, nasie en wêreld met dissipels te vul deur . . .★ Dissipels te maak★ Leiers op te rig★ Kerke te plantOns is deel van Every Nation. www.everynation.org.As gevolg van die Heilgheid van die Seun van God, Jesus Christus, is Hy waardig van Rustenburg wat Hom sal volg.