Avrio Kursusse wil aan elkeen die geleentheid bied om 'n kursus te doen en 'n sertifikaat te kry.Ek, Zelna Naudé, is 'n Authorised Sage Learning Partner (Trainer) en beskik oor die nodige kwalifikasies en akkreditasies om Sage Pastel opleiding aan te bied. Kursusse beskikbaar - Pastel Partner Intermediate , Basiese Boekhou (Fundamental Bookkeeping) en Sage Business Cloud Accounting.